SA Recipies

VIS MET LENTESOUS


VIS MET LENTESOUS

60 ml fyn pietersielie      sout en lemoenpeper

3ml paprika     750g gevriesde vis

175ml gewone jogurt      15ml knoffel     

5ml worcestersous  5ml mosterdpoeier

 

Meng 30 ml pietersielie, sout, lemoenpeper en paprika en smeer op die vis. Plaas die vis in ‘n vlak oondskottel en bak 30 minute. Meng die oorblywende pietersielie met die res van die bestanddele en geur. Bedien die vis met die sous, baba aartappels en ‘n mengelslaai.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck