SA Recipies

VINNIGE AANDETE


VINNIGE AANDETE

4 dik snye brood     1 blikke weense worsies

3 geklikste eiers     500ml gerasperde kaas

500ml melk     250g spekvleis

uie    pietersielie

sout  rooipeper

mosterd

 

Sny die spekvleis in stukkies. Voeg die uie by en braai. Krummel die brood en voeg warm melk oor en laat week. Voeg die geklitste eiers by en meng goed. Gooi alles in 'n bak en bak in matige oond van 180C tot gestol en gaar.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck