SA Recipies

VARKWORSIE-EN-BONE-KASSEROL


VARKWORSIE-EN-BONE-KASSEROL

500g varkworsies    1 ui

250ml groenteaftreksel   4 wortels, skywe

2 patats, blokkies   1 blik bone

5ml worcestersous  5ml mosterd

60ml pietersielie

 

Braai die worsies, hou eenkant. Soteer die ui. Voeg die aftreksel by, prut 5 minute, dan die wortels en prut weer 7 minute. Voeg patats by en prut tot al die groente sag is Sny die worsies in, voeg die res van die bestanddele by, geur. Roer die pietersielie by. Bedien met kapokaartappels.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck