SA Recipies

ROOI SLAPHAKSKEENTJIES - PIEKELS


ROOI SLAPHAKSKEENTJIES - PIEKELS

1.5kg dwerguitjies   150g gebleikte sultanas

125g wit suiker  250ml wit asyn

250ml water       125ml tamatiepasta

50ml sonneblomolie       2 ml sout

knippie rissiepeper

 

Skil die uitjies. Voeg die res van die bestanddele by en kook dit, aan die begin met die deksel op, maar later daarsonder, oor matige hitte totdat die uitjies sag en die sous dik is. Bottel die uitjies warm en verseël dit dadelik.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck