SA Recipies

OUMA NAKKIE SE GROENBOONTJIES - GROENTE


OUMA NAKKIE SE GROENBOONTJIES - GROENTE

1 middelslag ui, gekap    500g groenboontjies, gekerf

1 klein, ryp tamatie, geskil en gekap     sout en swart peper

1 medium grootte aartappel, geskil in blokkies gesny  kookwater

5ml margarien  10ml gekapte pietersielie

 

Braai ui liggies in 'n kastrol en voeg die groenboontjies, tamatie, aartappel, sout, peper en 'n bietjie kookwaterby indien nodig. Meng die groente liggies. Roer die margarien en pietersielie by. Sit warm voor.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck