SA Recipies

KWEPER BLATJANG - BLATJANG


KWEPER BLATJANG - BLATJANG

500g kwepers in baie fyn stukkies gekap     2 groot uie, gekap

250g pitlose rosyne        2 knoffelhuisies, fyngedruk

15ml fyn koljander   15ml growwe sout

500ml bruin asyn    1 skerp rooi rissie, fyn gekap

15ml fyn gemmer    375ml bruin suiker

 

Meng al die bestanddele in 'n groot kastrol. Kook stadig tot mooi dik en donker van kleur -sowat 2 uur lank. Bottel in gesteriliseerde flesse. Bêre op 'n koel donker plek om ryp te word vir minstens 'n maand. Lekker eet!

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck