SA Recipies

KLUITJIES VIR BREDIES - BREDIES


KLUITJIES VIR BREDIES - BREDIES

250ml koekmeelblom     5ml bakpoeier

5ml sout   2ml droë of 5ml vars tiemie

10ml gekapte pietersielie       water om te meng.

 

Sif droë bestanddele saam en voeg genoeg water by om 'n sagte deeg te vorm.  Skep lepelsvol kluitjiedeeg in die bredie se vloeistof en sit die deksel op. Prut vir ongeveer 30 minute sonder om te loer,anders val die kluitjies plat. ( Kruie kan uitgelaat word indien verkies)

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck