Hyperlinks




SA Recipies

JAPTRAP ETE


JAPTRAP ETE

425g Weense worsies(1 blik) 25ml margarien

25ml meelblom       250ml melk

3 eiers     2.5ml sout

1ml peper 5ml gedroogde pietersielie

 

Stel die oond op 180C. Druk die worsies fyn met 'n vurk. Plaas die worsies in 'n gesmeerde oondskottel met 'n inhoudsmaat van 1 liter. Smelt die smeer en voeg die meelblom by. Laat dit 'n rukkie lank prut. Haal die kastrol van die plaat af en voeg die melk by. Roer aanhoudend terwyl die mengsel verhit word en laat prut 3 minute lank. Verwyder van die plaat. Klop die eiers goed en voeg dit by die witsous. Voeg die geurmiddels by. Gooi die mengsel oor die vleis. Bak 40 minute lank in die vooraf verhitte oond. Bedien dadelik.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck