SA Recipies

GROEN SOETRISSIE KONFYT - KONFYT


GROEN SOETRISSIE KONFYT - KONFYT

Die konfyt is heerlik op roosterbrood. Maak net seker jy kap die soetrissies baie fyn.

 

4 koppies fyn gekapte groen soetrissies       500ml suiker

2ml sout   2ml gemmer

2ml gemengde speserye

 

Meng alle bestanddele in 'n vlekvryestaalpot en laat staan vir 2½ uur.  Kook daarna vir 40 minute oor matige hitte to stroop begin dik word. Verwyder van stoof en bottel warm.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck