SA Recipies

GEURIGE SAMPIOENBREDIE


GEURIGE SAMPIOENBREDIE

750 g verskillende sampioene 1 bossie sprietuie

3 knoffelhuisies       2ml borrie

2ml kaneel      10ml paprika

gerasperde skil en sap van 1 suurlemoen     125 ml lemoensap

250ml ertjies    125ml groenteaftreksel 

10 groen olywe       5–10ml mint

 

Soteer die sampioene. Roer die uie, knoffel, borrie, kaneel en paprika by. Voeg die suurlemoenskil, lemoensap en groenteaftreksel by en prut vir 10 minute. Voeg die ertjies, olywe en suurlemoensap by en prut nog 10 minute. Voeg die mint by net voor opdiening. Sit voor op rys en garneer met suurlemoene.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck