SA Recipies

GESTOOFDE WORTELS - GROENTE


GESTOOFDE WORTELS - GROENTE

4 middelmatige geelwortels    1 middelmatige aatappel

1 middelmatige ui    12.5ml botter

2.5ml sout       ‘n knippie peper

 

Was, skraap en sny die wortels en die aartappel in skyfies. Sny die ui in skyfies. Kook alles saam in kokende water vir ± 30-40 minute, en voeg die sout by as dit amper gaar is. Voeg die botter en peper by.  ien in ‘n warm skottel op.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck