SA Recipies

GEGEURDE KRUMMELPAP - BYGEREGTE


GEGEURDE KRUMMELPAP - BYGEREGTE

Maak krummelpap soos per bogenoemde resep.

Jy het verder nodig:

1 gekapte ui    1 knoffelhuisie, gekneus en gekap

5 m borrie        1 rooi of groen soetrissie, gekap

sout en peper 45 ml gerasperde parmesaankaas

 

Braai die uie en knoffel tot deursigtig, voeg die borrie, soetrissie, sout en peper by, en braai vir vyf minute. Meng saam met parmesaankaas by die pap, en laat dit goed warm word, sodat die geure tyd het om deur die pap te trek.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck