SA Recipies

GEBAKTE KOOL - GROENTE


GEBAKTE KOOL - GROENTE

1 liter fyngekerfde kool    150ml room

5ml suiker       1ml sout

1ml paprika     50ml gedroogde broodkrummels

150ml gerasperde Cheddarkaas

 

Skep die gekerfde kool in ‘n bakskottel. Meng die room, suiker, sout en paprika  goed en gooi die dit oor die kool. Strooi die broodkrummels oor en bak met die deksel op vir 30 minute. Verwyder uit die oond, strooi die kaas oor en bak vir ‘n verdere 10 minute 10 minute. Bedien warm.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck