SA Recipies

EIERGEBAK MET SAMPIOENE


EIERGEBAK MET SAMPIOENE

1 pakkie sampioenroomsop   500g sampioene

250g uie   1 eier per persoon

125ml room     2ml borrie

5ml kerriepoeier

 

Voorverhit die oond tot 180C. Los die soppoeier op in 400ml water en kook tot dik. Soteer die sampioene en die ui en geur met sout en swartpeper. Breek die eiers daarin en voeg die room, borrie en kerriepoeier by die sop en meng. Bak vir 10minute, skep die res van die sampioene bo-op en bak nog 5 minute

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck