SA Recipies

CRUNCHIES - HAPPIES


CRUNCHIES - HAPPIES

250g botter      50ml gouestroop

10ml koeksoda       250ml koekmeelblom

250ml witsuiker       500ml hawermout

250ml klapper  knypie sout

 

Smelt die botter en gouestroop. Voeg die koeksoda by en meng. Meng die droë bestanddele en roer dit in by botttermengsel. Druk dit met ‘n spaan in rolkoekpan van ongeveer 40x27cm. Bak dit ongeveer 20 minute tot goudbruin by 160C. Laat dit effens afkoel. Sny in vierkante van 5x5 cm.  Lewer ongeveer 40 koekies.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck