SA Recipies

BOONTJIE-EN-SAMPIOEN KASSEROL


BOONTJIE-EN-SAMPIOEN KASSEROL

250ml suiker boontjies    250ml botterboontjies

2 uie 2 knoffelhuisies

250g sampioene     15ml mielieblom

160ml droë rooiwyn 500 ml water

5ml gemengde speserye 5ml basiliekruid

10ml suiker     2 groot tamaties

30ml pietersielie      sout en swartpeper

 

Soteer die uie, knoffel en sampioene vir 4–5 minute en gooi die mielieblom en rooiwyn by. Gooi die water by en laat kook tot die sous verdik. Meng die boontjies, kruie, suiker, sout en swartpeper in en laat prut vir 30 minute. Gooi tamaties en pietersielie by, bedek en prut 10 minute. Bedien op rys.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck