SA Recipies

ASPERSIE EN HAMGEBAK


ASPERSIE EN HAMGEBAK

250g gekapte ham  250ml koekmeel

5ml mosterdpoeier  4 eiers, geskei

2ml sout   900ml melk

1 groot blik aspersies, gedreineer, behou die sap 1 groot ui, gekap

50ml pietersielie      250g botter

250ml gerasperde Cheddarkaas

 

Braai uie, meng met ham en hou eenkant. Smelt botter en roer meel by. Neem aspersiesap en melk en bring witsous tot kookpunt. Voeg by hammengsel. Voeg gesnyde aspersiestukke by.  Klits en voeg eiergele by. Voeg die res van die bestanddele by. Klits en voeg eiergele by. Voeg die res van die bestanddele by. Klits en vou eierwitte in. Strooi kaas oor. Bak in gesmeerde bak vir 4 minute by 180C.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck